echoes uit die karoo
n storie van self-ontdekking deur Quintinn van Rensburg
dit is ek,
quintinn
Die is my journey van self ontdekking, hartseer, sex, liefde, crossroads, nog sex, adulting, vriendskap, experiences en ultimately, life lessons. Dis my storie, soos dit gebeur, uncensored.
My storie begin in 2016, gedurende een van my laagste punte in my lewe. Elke hoofstuk weerspieël ñ deel van my lewe en vertel so bietjie meer oor wie ek is, hoe ek dink en ultimately die lesse wat ek uit die lewe en by mense geleer het.
Daar's baie tranne, klomp koebaai's en 100de stoute oomblikke soos ek my journey aanpak en elke dag ñ stap nader is aan my full circle moment.